KERSDAG DIENS

    When:
    Dec 25, 2018 @ 7:00 am
    2018-12-25T07:00:00+02:00
    2018-12-25T07:15:00+02:00
    Where:
    WEST RAND Bikers Church
    8 Kershaw St
    Dan Pienaarville, Krugersdorp, 1739
    South Africa

    KESDAG DIENS

    Beplan vir hierdie groot verassings Kersdag Familie Diens op Dinsdag oggend 25 Desember 07h15 (kom vroeg vir sitplek)
    ons gaan bedien word deur die sanger Steff Botha begelei deur ons eie WRBC Worship Band
    Maak jou self gereed vir ‘n trefende boodskap…
    “wat kry ek vir Kersfees”