Birthday Bash And Bible Run 2019

    When:
    Jul 14, 2019 @ 8:00 am – 6:00 pm
    2019-07-14T08:00:00+02:00
    2019-07-14T18:00:00+02:00
    Where:
    Zakkers Bar and Restaurant
    Plot 389 Zandfontein Damdoryn
    Hartebeestpoort

    Bomb Shelter Pretoria Bikers Church

    Ons 9de bestaansjaar. GOD ons Vader is so goed vir ons. Ons hou ook ons jaarlikse BIBLE RUN, waar ons fondse insamel vir die print van ons Biker Bybels. Ons het 20 000 bybels bestel en moet die laaste paaiment betaal. Hierdie gaan weer een vir die boeke wees, maklik die beste kerk dayjol van jou lewe.!!!!