Visvang Mannekamp

    When:
    Feb 8, 2019 – Feb 10, 2019 all-day
    2019-02-08T00:00:00+02:00
    2019-02-11T00:00:00+02:00
    Where:
    Emanzini
    Cost:
    R400
    Contact:
    Dirk
    082 782 9422

    Kom join ons vir die jaar se BSBC visvang mannekamp by Roodekoppies dam 08-10 Februarie 2019. R250 deposito betaalbaar teen 20 Januarie 19. Maak gou om plek te verseker. Vir meer inligting kontak Dirk by 0827819422 of epos [email protected]